Koffie, Musiek & Wyn – Die Podcast. Episode 2 met FRANCOIS PIENAAR

Audio source missing

In Episode 2 van Koffie, Musiek en Wyn, gesels ons met die merkwaardige Francois Pienaar. 1995 Rugby Wêreldbeker kaptein wat saam met die Springbokspan (en Nelson Mandela) die beker gelig het. Wat ‘n massiewe voorreg!!

Francois is kardinaal deel van ons Suid-Afrikaanse geskiedenis as sport held, maar ook bekend vir en passievol oor die opvoeding en leierskap van ons jeug!

Ons gesels met Francois oor sy kinderjare, sy ontmoeting met Madiba, hoe harde werk nooit los kan staan van sukses nie, sy passie vir ons land se kinders en watter liedjie in die bus gespeel het op pad na die 1995 Rugby Wêreldbeker Eindstryd.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *