Springs / Hoër Tegniese Skool Springs

21 Nov 2020 Springs-Oos, South Africa
Deel in die feestelikheid van die Hervormde Kerk, Springs-Oos, saam met Bottomless Coffee Band vol pret by die Hoër Tegniese Skool Springs.
Boek ’n tafel vir 10 teen R3000 per tafel.
Kaartjies is beskikbaar by Hermien: 082 953 1224